Aan my dierbare Moedertjie
Create a similar
Send a card
The content of the card
Aan my dierbare Moedertjie!
Baie geluk met Mammie se verjaarsdag.
Ons dink vandag met baie liefde aan Mammie, net die mooiste wense word vir Mammie toegewens. Mag die Here Ma nog baie lank vir ons spaar. Geniet ñ wonderlike verjaarsdag. Baie dankie vir al Mammie se liefde en omgee.
Ons is baie baie lief vir Ma.
Lekker verjaar.
Baie liefde: Chris, Christa, Christelle
Christiaan, Jaco, Jaidine en Jaun-Claud.
XXX
Statistics
Created today: 16
Created yesterday: 138
Created 7 days: 814
Created 30 days: 2570
All ecards: 327554
Copyright by CreateGreetingCards.eu