Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

At voorlê

At voorlê
Create a similar
Send a card
The content of the card
Baie geluk met ma se 80ste verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Ons wens ma net vreugde, vrede en baie seën vir die jaar wat voorlê.

Ons wens ons kan die dag saam met Ma vier maar in gees is ons saam met Ma.

Ons is baie baie lief vir Mammie.

Lekker verjaar.

Baie liefde: Elbie
XXX
Similar cards
Inspirations
We cordially invite you on the occasion of Haldi Kumkum and Avnish||Jay Annapurna Mata||Jai Shree Krishna dear friendsNazr e Imam Jafar Sadiq (A.S)Pellikoduku and Haldi Ceremony InvitationPlease join us for dinner and a colourful eveing of musical shor sharaba to celebrate
Statistics Created today: 71 Created yesterday: 82 Created 7 days: 497 Created 30 days: 2278 All ecards: 325140
Copyright by CreateGreetingCards.eu