Baie dankie vir alles wat pappa vir elkeen van ons doen en beteken
Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Aan 'n dierbare man wat vandag verjaar!
Dit is 'n voorreg om vandag vir pappa 'n gelukkige verjaarsdag (oupa en oupa groot) toe te kan wens.
Met die hoop dat Vreugde, Geluk en Gesondheid pappa sal vergesel in al die jare wat nog voorle.
Baie dankie vir alles wat pappa vir elkeen van ons doen en beteken.
Al ons liefde
Adamson familie
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 10
Created 7 days: 82
Created 30 days: 297
All ecards: 360364
Copyright by CreateGreetingCards.eu