Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie dankie vir als wat Mamma vir my beteken

Ads
Baie dankie vir als wat Mamma vir my beteken
Create a similar
Send a card
The content of the card
Gelukkige Moedersdag!

Baie dankie vir als wat Mamma vir my beteken!

Mag Mamma 'n geseënde dag hê.

aan haar, vir wie swaartekrag oorwinbaar is,
en vir wie gebede en deurgeskaafde knieë
deel is van haar daaglikse bestaan. aan haar, wat soos die môreson die
donkerste hoeke van 'n kamer met lig en liefde kan besaai
aan haar, wat van min, baie kan maak en
vir wie sorg nie net kom in die vorm van
basiese behoeftes nie, maar ook in
die vorm van verstaan en luister.
aan haar, vir wie tweede kom eerste prys is.
aan haar, wat nie genoeg die woorde
dankie en ek's lief vir jou, hoor nie.

ek is ek oor jy my die kans en liefde daarvoor
gegee het, en daarom, is geen woorde waardig
genoeg om ooit my dankbaarheid te omskryf nie.
Baie lief vir Mamma
Melinda
Similar cards
Inspirations
Jithe Mehar Teri Othe Sadaa KhushiyaanWe cordially invites you to be a part of this exuberant Puberty ceremony forHAPPY BIRTHDAY HIBA  MAY ALLAH (swt) BLESS YOU WITH AAFIYAH  AND GRANT YOU HAPPINESSHAPPY BIRTHDAY ZUBEIDA(Banquet hall - First Floor)Ony of their beloved daughter
Statistics Created today: 199 Created yesterday: 138 Created 7 days: 997 Created 30 days: 2753 All ecards: 327737
Copyright by CreateGreetingCards.eu