Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie Geluk met jou 8ste Verjaarsdag

Baie Geluk met jou 8ste Verjaarsdag
Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Melissa!

Baie Geluk met jou 8ste Verjaarsdag.

Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy kan sien hoe beeld skoon, wonderlik en uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê watse spesiale en beste meisiekind jy vir ons is.
Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag getye moet ervaar om vervuld te wees. 'n Bondeltjie liefde uit ons harte uit.
Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan ons harte lê. Baie dankie vir die mensie wie jy is. Jy is ons Beste poplap!

Jy moet Lekker verjaar!
xxx

Liefde Oom Josh, Tannie Adri & Daniéll
Similar cards
Inspirations
In the name of ALLAH the most merciful 
 With patience and loveZakirHusain SaiyedWe cordially invite you to the Roka Ceremony ofS moment more memorable and your presence will add more colours to our celebrationThe pleasure of your company is requested at our daughter’s engagement ceremony Do join us in ourSok sok erot, egészséget, békességet
Statistics Created today: 33 Created yesterday: 67 Created 7 days: 425 Created 30 days: 2542 All ecards: 323289
Copyright by CreateGreetingCards.eu