Baie Geluk Met Jou Mondingwording
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
Liefste Paula
Baie Geluk Met Jou Mondingwording.
My wens vir jou is dat God jou sal vashou wanneer stormwaters om jou woed.
Dat 'n reenboog vreugdeskleure jou na elke storm sal begroet en dat
Sy sonskynliefde vir jou nooit as te nimmer sal verdwyn nie.
Gods se rykste seëninge word jou toegebid.
Liefdegroete
Ouma Marina
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 22
Created 7 days: 114
Created 30 days: 770
All ecards: 357486
Copyright by CreateGreetingCards.eu