Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek
Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Amelia
Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek
bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die rots te hou.'n spieël sodat jy kan sien hoe wonderlik en uniek jy is. 'n sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag gety moet ervaar om vervuld te wees.
En 'n bondeltjie Lief de uit my hart uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê. Baie dankie vir die mens wie jy is.
Jy moet Lekker verjaar!
xxx
Liefde Mari
Statistics
Created today: 2
Created yesterday: 90
Created 7 days: 500
Created 30 days: 2507
All ecards: 323559
Copyright by CreateGreetingCards.eu