Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie geluk met Ma se 60 ste verjaarsdag

Baie geluk met Ma se 60 ste verjaarsdag
Create a similar
Send a card
The content of the card
Baie geluk met Ma se 60 ste verjaarsdag.

Sou so graag vandag by ma wou wees maar daar word vandag met baie liefde aan Ma gedink en ons stuur die aller mooiste wense vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat Ma vir ons doen, en beteken. Mag die nuwe jaar sommer baie Vreugde, Geluk, Voorspoed, Gesondheid en Vrede bring.

Ons is bitter baie lief vir Ma.

Lekker verjaar.

Baie liefde: Shawn, Cor-Lize & Charné

XXX
Similar cards
Inspirations
Draga ElvisaEk sou so graag vandag tyd saam jou wou deur bring, Jy lê baie na aan my hart, en beteken so baie vD/o MRS.KALPANA & MR.DURAIRAJANTime: 7.00 pm to 9.00pmMay God bless you with aAnd Aunt to the both of us
Statistics Created today: 10 Created yesterday: 167 Created 7 days: 1036 Created 30 days: 7482 All ecards: 293659
Copyright by CreateGreetingCards.eu
0.0021