Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie geluk met Ma se verjaarsdag! Daar word vandag met baie liefde aan Ma gedink en mooiste wense

Ads
Baie geluk met Ma se verjaarsdag!
 
 Daar word vandag met baie liefde aan Ma gedink en mooiste wense
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Baie geluk met Ma se verjaarsdag!

Daar word vandag met baie liefde aan Ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat Ma vir ons doen.

Ons is baie baie lief vir Ma.

Lekker verjaar.

Baie liefde
Kenneth, Minette, Milla en Adriaan
Similar cards
Inspirations
|| हळदी कुंकू समारंभ ||Invitation for BHANDARAWe cordially invite you for Avyaan’s 1st BornahanMifra SheikhWe cordially invite you on the occasion of SHIVANSHBaie liefde: Petro, Lucille, Cecelia en Hermanus
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 7 Created 7 days: 49 Created 30 days: 257 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu