Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie geluk met Mommy se verjaarsdag

Ads
Baie geluk met Mommy se verjaarsdag
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Baie geluk met Mommy se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan mommy gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen. Wens ons kon die spesiale dag saam vier, maar weet in ons harte is ons daar saam mommy vandag!

Ons is baie baie lief vir Ma/Ouma

Lekker verjaar.

Baie liefde: Maritsa, Quentin
Dannielle, Dominique, Deneshia en Juan
XXX
Similar cards
Inspirations
Venue : A2- 501, Akshar ElementaBaie baie geluk met Ma se 70ste verjaarsdag. Hoop Ma word met nog baie jare vir ons gespaar. Ons wenYou are cordially invited you on the occasion of Haldi Kumkuma a pesar del mal tiempoRupali Amit DethePari
Statistics Created today: 1 Created yesterday: 9 Created 7 days: 55 Created 30 days: 259 All ecards: 360829
Copyright by CreateGreetingCards.eu