Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie geluk met ons liefste mamma / oumie se verjaarsdag

Ads
Baie geluk met ons liefste mamma / oumie se verjaarsdag
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Baie geluk met ons liefste mamma / oumie se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan mamma gedink en ons wens mamma net die mooiste toe. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen, ons waardeer dit uit die diepte van ons hart. Ons is so bevoorreg om so wonderlike en liefdevolle mamma en oumie in ons lewens te hê. Mag mamma se dag gevul wees met liefde en mag die jaar net die mooiste inhou.

Ons is baie baie lief vir mamma.

Lekker verjaar.

Baie liefde: Marlize, Aileen, Eben en Waldo.

XXX
Similar cards
Inspirations
I told Santa I wanted u for CHRISTMASFrom - Sonali KalangutkarThank you for your kind wishes and heartfelt thoughtsWe cordially invite you on the occasion of Haldi Kumkum and AnayraVenue : A702, KBD Aurelia, Pan Card Club  Road, Baner, PuneFeliz Cumpleaños querida Madrina
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 5 Created 7 days: 48 Created 30 days: 258 All ecards: 360840
Copyright by CreateGreetingCards.eu