Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie liefde: Chris,Angie & Liam

Ads
Baie liefde: Chris,Angie & Liam
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Baie geluk met ma se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart le. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen.

Ons is baie baie lief vir ma.

Lekker verjaar.

Baie liefde: Chris,Angie & Liam
XXX
Similar cards
Inspirations
We cordially invite you on the occasion of Haldi Kumkum and Shritik17th September 2023 (Sunday )Alhamdulillah,💚We cordially invite you on the occasion of ArchitWe cordially invite you on the occasion of Chaaritra
Statistics Created today: 2 Created yesterday: 10 Created 7 days: 55 Created 30 days: 262 All ecards: 360822
Copyright by CreateGreetingCards.eu