Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Baie Geluk met Mamma se Verjaarsdag
Mag Mamma se dag gevul wees met,
baie liefde en bederf.
Ons wens is dat Liewe Jesus
Mamma sommer baie, baie jare nog
vir ons sal spaar, en dat Mamma se nuwe lewensjaar alle Geluk, Vreugde, Voorspoed, Gesondheid en Vrede sal bring.
Baie liefde
Jaconette, Janrico en Christo
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 4
Created 7 days: 55
Created 30 days: 320
All ecards: 359492
Copyright by CreateGreetingCards.eu