Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Die Here het ñ wonderlike engel geskep

Ads
Die Here het ñ wonderlike engel geskep
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Die Here het ñ wonderlike engel geskep.
Hy het vir haar ñ glimlag van sonskyn gegee en vir haar ñ hart uit suiwer goud gegiet.
Haar oë het Hy laat sprankel soos sterre en haar wange so rooi soos rose.
Die Here het die engel ma genoem en vir my gegee.

Baie geluk met mamma se 60ste verjaardag.
Mag die dag en elke dag gevul word met die warmte van die son, die geluk van glimlagte, die klank van lag, die gevoel van liefde en die deel van goeie moed.
Lekker verjaar.

Baie liefde
Similar cards
Inspirations
Przyjmij od nas serdeczne życzenia,  Ogromnych sukcesów, w życiu powodzenia, Zdrowia, pomyślnALHAMDULILLAH Blessed with a niece by the grace of ALLAH  Proud Phupo Zoya Rana  #FeelingUnsere liebe GudiIsten éltessen sokáig erőben, egészségben, szeretetbenDaar word vandag met baie liefde aan Tannie gedink ♡Duas made in your honour be accepted Inshaa Allah
Statistics Created today: 9 Created yesterday: 10 Created 7 days: 62 Created 30 days: 269 All ecards: 360829
Copyright by CreateGreetingCards.eu