Dit is 'n voorreg om vandag vir oupa (en my man) 'n gelukkige verjaarsdag toe te kan wens
Create a similar
Send a card
The content of the card
Aan 'n dierbare man en oupa wat vandag verjaar!
Dit is 'n voorreg om vandag vir oupa (en my man) 'n gelukkige verjaarsdag toe te kan wens.
Met die hoop dat Vreugde, Geluk en Gesondheid Oupa sal vergesel in al die jare wat nog voorle.
Baie dankie vir alles wat pa Thys vir elkeen vir ons doen en beteken - en ook vir alles wat pa vir ma doen.
Al ons liefde
Kallie,Dandré en Diane
Statistics
Created today: 49
Created yesterday: 138
Created 7 days: 847
Created 30 days: 2603
All ecards: 327587
Copyright by CreateGreetingCards.eu