Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Ek wil net vir jou baie dankie sê vir alles wat jy gedoen het vir Chanté die loop van die jaar. Al

Ads
Ek wil net vir jou baie dankie sê vir alles wat jy gedoen het vir Chanté die loop van die jaar. Al
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Daleen,

Ek wil net vir jou baie dankie sê vir alles wat jy gedoen het vir Chanté die loop van die jaar. Al jou bystand opoffering vroeg opstaan liefde aandag en die exstra wat jy ingesit het. Ek dink jy verdien ook n sertifikaat en n medalje. Ook dankie aan jou ma en al haar opoffering en hulp en liefde en vriendelheid. Hoop julle het n geseënde Kersfees en n voorspoedige Nuwe jaar en alles wat goed is en mooi is vir julle vir die nuwe jaar. Ek 3k bid vir gesondheid en krag vir die nuwe jaar en geluk.

Weereens dankie

Liefde groete Jane
Similar cards
Inspirations
Punctuality time:- 4:00 P.M To 4:15 P.MN Sanjith Shalem RajEk wil net vir jou baie dankie sê vir alles wat jy gedoen het vir Chanté die loop van die jaar. AlAl Hafiz Dr IBADAHMAD s/o IJAZ AHMEDGloria a Dios por hacer tanto por todos nosotros. Por eso, en este día especial, queremos expresarl27 April , 2024 (Saturday) at 12 Noon
Statistics Created today: 7 Created yesterday: 9 Created 7 days: 61 Created 30 days: 265 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu