Emand wa baie na aan ons hart le. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen
Create a similar
Send a card
The content of the card
Baie geluk met ma se verjaarsdag.
Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wa baie na aan ons hart le. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen.
'n duisend rose gaan nie genoeg wees om op hierdie dag vir Ma te gee nie.
Liefste ma ons glo en hou vas aan God se genade dat ons Ma nog ' n lang ruk by ons gaan he.
Mag elke oomblik vorentoe vir Ma net emmers vol seeninge inhou.
Ons is baie baie lief vir ma.
Lekker verjaar.
Baie liefde: Colleen en Jan
XXX
Statistics
Created today: 20
Created yesterday: 110
Created 7 days: 576
Created 30 days: 2443
All ecards: 324275
Copyright by CreateGreetingCards.eu