Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Liewe Ouma
Baie geluk met ouma se verjaarsdag
Mag Ouma se dag gevul wees met,
baie liefde en geluk.
Ons wens is dat Liewe Jesus
Ouma baie jare
vir ons sal spaar.
Geniet Ouma se verjaarsdag.
Ons is baie baie lief vir ouma.
Baie liefde
Francois en Monique
Statistics
Created today: 36
Created yesterday: 39
Created 7 days: 221
Created 30 days: 1797
All ecards: 356860
Copyright by CreateGreetingCards.eu