Gelukkige 49ste HuweliksHerdenking
Create a similar
Send a card
The content of the card
Gelukkige 49ste HuweliksHerdenking
Aan: Pappa en Mamma
Baie Dankie vir die voorbeeld wat Pappa en Mamma vir my stel.
Ware Liefde is nie Romeo en Juliet nie dit is Pappa en Mamma wat saam oud word en alles deel.
Mag daar nog oneindig baie wees met Baie Seëninge, Liefde, Geluk en Samesyn.
Mag Pappa en Mamma se Liefde vir mekaar net elke dag groei.
Met Baie Liefde: Kuiken
xxx xxx x
Statistics
Created today: 5
Created yesterday: 212
Created 7 days: 1706
Created 30 days: 3655
All ecards: 328844
Copyright by CreateGreetingCards.eu