Geniet mammie se verjaarsdag. Mammie is ons warrior, die fighter wat als kan oorkom
Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Gelukkige verjaarsdag Mammie
Mag mammie se dag gevul wees met,
baie liefde en geluk.
Ons wens is dat Liewe Jesus
mammie sommer baie, baie jare
vir ons sal spaar.
Geniet mammie se verjaarsdag. Mammie is ons warrior, die fighter wat als kan oorkom!
Met baie liefde
Nico, Jo-Lene, Kyle, Blaidd & Nikita
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 11
Created 7 days: 86
Created 30 days: 475
All ecards: 358839
Copyright by CreateGreetingCards.eu