Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Heidi!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, n

Ads
Heidi!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, n
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag sister!!!

Heidi!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy het 'n lekker daggie saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!

Liefde Ilse!
Similar cards
Inspirations
Its true that your part may not have been perfect as you wishedAdri en LizelNuo dangaus iki žemės pilkosŠťastia a lásky DanilaMany many happy returns of the day.  Happy Birthday   MyYe Bhi Na Socha Kaise Guzaregi Zindagi
Statistics Created today: 4 Created yesterday: 7 Created 7 days: 53 Created 30 days: 261 All ecards: 360839
Copyright by CreateGreetingCards.eu