Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Iemand wat baie na aan die hart le. Here, U het haar gemaak met teerheid in U Vaderhart, met lief

Ads
Iemand wat baie na aan die hart le. Here, U het haar gemaak met teerheid in U Vaderhart, met lief
Create a similar
Send a card


Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)

The content of the card
Baie geluk met Nanna se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan Nanna gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat baie na aan die hart le. Here, U het haar gemaak met teerheid in U Vaderhart, met liefde in U sagte oë, en met trots die klei gevorm tot n kosbare skat. Wil U dan nou in U almag, liefde en trou hierdie pragmens seen en met U genade omvou.

Baie lief vir Nanna

Lekker verjaar.

Baie liefde: Channel

XXX
Similar cards
Inspirations
La multi ani Mama cu multa sanatate si fericireSave the date
 **********************
 One momentOn Nov. 19th, 2020, ThursdayWish YOU a very happy birthday dear ravi sirHAPPY BIRTHDAY RAJIV UNCLEMubarak on your birthday Aqidah
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 6 Created 7 days: 45 Created 30 days: 252 All ecards: 360846
Copyright by CreateGreetingCards.eu