Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat mamma vir ons doen. Wens ons k

Ads
Iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat mamma vir ons doen. Wens ons k
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Baie geluk met Mamma se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan mamma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat mamma vir ons doen. Wens ons kon die spesiale dag saam vier, maar weet in ons harte is ons daar saam Mamma vandag!

Ons is baie baie lief vir Mamma/Beste Ouma

Lekker verjaar.

Baie liefde: Tooi, Lia en Kriek

XXX
Similar cards
Inspirations
Mrs. Sushila and Mr. Bhawarlal Mohanlalji Kothari. (Mumbai, Gundoj)We cordially invite you on the occasion of Krshiv’sWe cordially invite you on the occasion of Haldi Kumkum and GargiOf parojan ceremony of Suyash Agrawal(Grandson of Late Shankar Lal Agrawal and Shreemati Gayatri DevFrom - Mrs. Tejasvini Ratnaparkhi(Grandson of Krishana & Mahesh Sharma)
Statistics Created today: 4 Created yesterday: 7 Created 7 days: 53 Created 30 days: 261 All ecards: 360839
Copyright by CreateGreetingCards.eu