Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Jy is gedrewe, met jou oë vas op die toekoms – en ek twyfel nie vir een oomblik dat jy alles sal

Ads
Jy is gedrewe, met jou oë vas op die toekoms – en ek twyfel nie vir een oomblik dat jy alles sal
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Aan die beste dogter!

Baie geluk met jou verjaarsdag Nadine/Dini/Dienkie/ Ninnies!

Jy is 'n siel van koninklike gehalte – met die hart van 'n leeu en die sagtheid van 'n lammetjie. Jy stap dapper deur die lewe, met deursettingsvermoë wat berge versit en 'n innerlike krag wat jy self nie altyd besef nie.

Jy is gedrewe, met jou oë vas op die toekoms – en ek twyfel nie vir een oomblik dat jy alles sal bereik waarvoor jy droom nie. Jy inspireer, jy gee om, en jy laat lig agter oral waar jy gaan.

Mag hierdie nuwe hoofstuk vir jou net seëninge, groei en vreugde bring. Ek is so ongelooflik trots jou.

Mag ons Hemelse Vader jou seën in alle aspekte van jou lewe en al jou drome laat waar word.


Ek is lief vir jou, vandag en altyd.
Similar cards
Inspirations
Lets come together and celebrate the most beautiful day of our livesGeluk met mamma en ouma se verjaarsdag ons is lief vir mammaDie Here het ñ wonderlike engel geskepGran of our beloved son Daivik Vragya.                                          .Baie geluk met Tannie Ria se verjaarsdag
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 9 Created 7 days: 54 Created 30 days: 258 All ecards: 360828
Copyright by CreateGreetingCards.eu