Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Bertus
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Liefde
Jou vrou
Anel
Statistics
Created today: 161
Created yesterday: 138
Created 7 days: 959
Created 30 days: 2715
All ecards: 327699
Copyright by CreateGreetingCards.eu