Jy is nog steeds my enigste groot liefde
Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
My liefste man,
Jy is nog steeds my enigste groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steunpilaar, my beste vriend en my sielsgenoot. Ek sal altyd langs jou staan om te luister, agter jou vir ondersteuning, maar altyd op my knieë om God te vra om ons te lei en ons huwelik te seën.
Gelukkige 21ste Huweliksherdenking.
Baie liefde.
Ekke
XXX
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 4
Created 7 days: 113
Created 30 days: 363
All ecards: 360539
Copyright by CreateGreetingCards.eu