Jy is ons rots, steenpilaar, sielsgenoot en ons beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke b
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste Vrou
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is ons rots, steenpilaar, sielsgenoot en ons beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie.Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Jammer dat ek so ongeduldig raak en nie altyd my skoene vol staan in tye nie. Dankie vir al jou opofferinge.
Ons sal jou altyd lief he.
Gelukkige Verjaarsdag
xoxoxo
Statistics
Created today: 21
Created yesterday: 212
Created 7 days: 1722
Created 30 days: 3671
All ecards: 328860
Copyright by CreateGreetingCards.eu