Jy was en is nogsteeds my groot liefde
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 12 jaar van getroude lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Jou vrou
Statistics
Created today: 82
Created yesterday: 138
Created 7 days: 880
Created 30 days: 2636
All ecards: 327620
Copyright by CreateGreetingCards.eu