Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Liefste Amelia

Ads
Liefste Amelia
Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Amelia
Baie geluk met jou verjaarsdag. Eke
bring vandag spesiaal vir jo klippies om jou voete vas op die rots te hou.'n spieël sodat jy kan sien hoe wonderlik en uniek jy is. 'n sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag gety moet ervaar om vervuld te wees.
En 'n bondeltjie Lief de uit my hart uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê. Baie dankie vir die mens wie jy is.
Jy moet Lekker verjaar!
xxx
Liefde Mari
Similar cards
Inspirations
We request the pleasure of your company at a dinner to celebrate the Ring Ceremony ofThankayam, TrikaripurVenue: Vill-Panchor, RewariWe request the pleasure of your company to celebrate the Tilak/Sikka Ceremony honouringEn este lindo día quiero desearle a mí Madrina un muy feliz día de La madre, que tenga un maravilCordially invite you to celebrate the Gol Dhana Ceremony of
Statistics Created today: 8 Created yesterday: 74 Created 7 days: 419 Created 30 days: 4063 All ecards: 330241
Copyright by CreateGreetingCards.eu