Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Liefste Danilia

Ads
Liefste Danilia
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Liefste Danilia!

Baie Geluk Met Jou 21ste Verjaarsdag.

Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas om die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy kan sien hoe beeld skoon, wonderlik & uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is en ook watse mensie jy vir my is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag getye moet ervaar om vervuld te wees.

En ook 'n bondeltjie Liefde uit ons harte uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en ook net die mooiste wense vir jou vandag gebring, vir iemand baie besonders soos jy en ook iemand wat baie na aan ons harte lê - Altyd!!!

Baie dankie vir die mooie mensie wie jy is, bly altyd so al gebeur wat.
Liefies vir jou!


Jy moet Lekker Verjaar!
xxx

Baie Liefde & Drukkies!
Ons Degé'tjies
Similar cards
Inspirations
We cordially invite you to be a part of this exuberant afternoon of bangle ceremony to celebrate theHoping to see the lovely family members on, 7th december2021 (Tuesday)Aishah Izna HaneenPlease join us on June 5th, 2022 Sunday for aTo attend Shri Sukhmani Sahib Path for Housewarming wishes at our new residenceT 173, upper ground Shukar Bazar Uttam Nagar
Statistics Created today: 9 Created yesterday: 10 Created 7 days: 62 Created 30 days: 269 All ecards: 360829
Copyright by CreateGreetingCards.eu