Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Liefste hartsvriendin
Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag hierdie dag vir jou baie spesiaal wees en alles wat vir jou kosbaar is, jou hart verwarm.
Wense vir 'n gesonde en voorspoedige jaar, gevul met baie vreugde, liefde, genade en God se eindelose seën.
Lekker verjaar.
Statistics
Created today: 4
Created yesterday: 8
Created 7 days: 73
Created 30 days: 379
All ecards: 360583
Copyright by CreateGreetingCards.eu