Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Joey
Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek
bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die rots te hou.'n spieël sodat jy kan sien hoe wonderlik en uniek jy is. 'n sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag gety moet ervaar om vervuld te wees.
En 'n bondeltjie Liefde uit my hart uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê.
Jy moet Lekker verjaar!
xxx
Liefde Annetjie
Statistics
Created today: 1
Created yesterday: 64
Created 7 days: 392
Created 30 days: 2213
All ecards: 324928
Copyright by CreateGreetingCards.eu