Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Melissa!
Baie Geluk met jou 25ste Verjaarsdag.
Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy kan sien hoe beeld skoon, wonderlik en uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê watse spesiale en beste vriendin jy vir my is.
Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag getye moet ervaar om vervuld te wees. 'n Bondeltjie liefde uit my hart uit.
Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê. Baie dankie vir die mens wie jy is en ook baie dankie vir jou vriendskap. Jy is my Beste Vriendin & Suster for Life!
Jy moet Lekker verjaar!
xxx
Liefde Evette
Statistics
Created today: 21
Created yesterday: 138
Created 7 days: 819
Created 30 days: 2575
All ecards: 327559
Copyright by CreateGreetingCards.eu