Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Liefste Riana

Liefste Riana
Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Riana

Baie Geluk met jou Verjaarsdag.

Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy kan sien hoe beeld skoon, wonderlik en uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê watse spesiale vriendin jy vir my is.
Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag getye moet ervaar om vervuld te wees. 'n Bondeltjie liefde uit my hart uit.
Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê. Baie dankie vir die mens wie jy is en ook baie dankie vir jou vriendskap.

Jy moet Lekker verjaar!
xxx

Liefde Leandri
Similar cards
Inspirations
Mag God Ma in oorvloed seënPlease join us to celebrate Roka ceremony ofRequest the pleasure of your company at Lunch to celebrate the Roka Ceremony ofJaggi Family cordially invite you for Asa Di Vaar PathMarriage Anniversary OfGreatest
Statistics Created today: 79 Created yesterday: 90 Created 7 days: 577 Created 30 days: 2584 All ecards: 323636
Copyright by CreateGreetingCards.eu