Luit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 6 jaar van getroude l
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 6 jaar van getroude lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Jou vrou
Statistics
Created today: 203
Created yesterday: 138
Created 7 days: 1001
Created 30 days: 2757
All ecards: 327741
Copyright by CreateGreetingCards.eu