Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Mams is nog altyd daar vir ons ... Vir elke lag, huil, seerkry, val en weer opstaan. Mams is 'n yste

Ads
Mams is nog altyd daar vir ons ... Vir elke lag, huil, seerkry, val en weer opstaan. Mams is
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Baie geluk met ma se verjaarsdag!

Ons woorde is min, maar ons harte loop oor van dankbaarheid vir ma!

Mams is nog altyd daar vir ons ... Vir elke lag, huil, seerkry, val en weer opstaan. Mams is 'n ystervrou met 'n hart van goud!

Ons is ongelooflik lief vir ma en bid elke dag dat die Here ma vandag en elke dag vorentoe in die holte van Sy Hand sal hou en ma nog lank vir ons spaar!

Lekker verjaar vandag!

Baie iefde,
Ma se beste chommie💕
Similar cards
Inspirations
?естит Рожден ден, Умнице - ХубавицеLA MULȚI ANI, draga noastră LorenaOn 23 april at ( holiday inn 4485 gateway blvd edm)On Wednesday ,4th of July,2025Venue: Village - Jourasi, Tauru (Haryana)A Cradle
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 9 Created 7 days: 54 Created 30 days: 258 All ecards: 360828
Copyright by CreateGreetingCards.eu