Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Mart! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie

Ads
Mart! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie
Create a similar
Send a card


Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag sister!!!

Mart! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy het jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!
Baie liefde Richard, Daphne en Stanton
Similar cards
Inspirations
Ilona! Mīļš sveiciens vārda dienāAija!
 Mīļi sveicieni dzimšanas dienā! 
 Lai prieka pārpilna diena! Lai skaists un sapńu piep|*SA DHARTI BHAYE HARYAVALIPani Iwonko!
 ZdrowiaValaikappu Seemantham Invitation     We   Ananthi.J  &Happy New Year!
 
 
 Shafida
Statistics Created today: 6 Created yesterday: 5 Created 7 days: 54 Created 30 days: 264 All ecards: 360846
Copyright by CreateGreetingCards.eu