Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

My Liefste Dierbaarste Moeder …

Ads
My Liefste Dierbaarste Moeder …
Create a similar
Send a card
The content of the card
My Liefste Dierbaarste Moeder …

Baie Geluk met Mams se Verjaarsdag!!!
Ek is dankbaar en bly om saam met Mams hierdie spesiale dag te mag deel.
Mag God Mams toevou in Sy goedheid en guns. Mag God se seën soos doudruppels elke oggend oor Mams rol. Ek bid vir Mams ń jaar vol vrede, geluk, gesondheid en liefde.

Mag Mams net geseën word in alles wat mams doen! Mams is sooo wonderlike, liefdevolle mens. Mams verdien net die beste!!!

Dit is ń voorreg om Mams se dottertjie te wees!!!
Mams word ongelooflik BAIE waardeer
en ek LIEF Mams vir altyd en ewig!!!

LEKKER VERJAAR!!!

Liefdetjies
Pikkewyntjie
XxxX
Similar cards
Inspirations
KIRTAN AND ARDASVenue: Flat no 908 silver 9 apartment F wing borhade wadi moshi pune 412105Dharmesh & Nisha Sharma??In the Name of AllahRequest you to join us and blessing her at a Hawan ceremony on 11 th July, 9 AM onwardsShree Ambaji mata
Statistics Created today: 81 Created yesterday: 87 Created 7 days: 586 Created 30 days: 2213 All ecards: 326464
Copyright by CreateGreetingCards.eu