My liefste lieflingmansmens
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste lieflingmansmens,
Jy is nogsteeds my groot liefde. Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie. Jy is my rots, steunpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 20 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde.
Jou vrou
XXX
Statistics
Created today: 579
Created yesterday: 377
Created 7 days: 1622
Created 30 days: 3428
All ecards: 328493
Copyright by CreateGreetingCards.eu