Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

My liefste lyfie

Ads
My liefste lyfie
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste lyfie
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot my sterkte waar ek swak is,en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 15 jaar van getroude lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd. Dankie vir ons 3 pragtige diamante en dat jy altyd so mooi na ons kyk.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Jou Bokka
Similar cards
Inspirations
Capricon Restaurant - 2Princy and Jeel12 B, CLC Works Road, New Colony (Near Balaji Hospital), Chrompet, Chennai - 44Roka Ceremony 
 
 
 Simran
 and 
 Abhinash
 
 
 
 26 January 2022Esluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie.Dit is nie altyd maklik nie, maWe request the pleasure of your company to celebrate the Wedding Ceremony of
 
 Paritosh
 and 
 Su
Statistics Created today: 46 Created yesterday: 713 Created 7 days: 1649 Created 30 days: 3529 All ecards: 328673
Copyright by CreateGreetingCards.eu