My liefste man Chris Rigaard
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Chris Rigaard
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 16 jaar van getroud lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Jou vrou
Statistics
Created today: 14
Created yesterday: 61
Created 7 days: 415
Created 30 days: 2202
All ecards: 325001
Copyright by CreateGreetingCards.eu