Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Danie
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 14 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vrou
Lizelle
07/07/2021
Statistics
Created today: 212
Created yesterday: 138
Created 7 days: 1010
Created 30 days: 2766
All ecards: 327750
Copyright by CreateGreetingCards.eu