Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Maruis
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 19 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vrou
Santie
01/11/2022
Statistics
Created today: 135
Created yesterday: 138
Created 7 days: 933
Created 30 days: 2689
All ecards: 327673
Copyright by CreateGreetingCards.eu