Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Piet
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 20 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Liefde
Jou vrou
Felicia
28/5/2004
Statistics
Created today: 28
Created yesterday: 377
Created 7 days: 1071
Created 30 days: 2877
All ecards: 327942
Copyright by CreateGreetingCards.eu