Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

My liefste vrou Janette Bester

Ads
My liefste vrou Janette Bester
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
My liefste vrou Janette Bester.
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 10 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou man
Riaan Bester
29/09/2022
Similar cards
Inspirations
Chi. Sandeep KumarTwo loving heart are getting united and making a promise to be in love forever!I have found the oneJy was en is nogsteeds my groot liefdeVaibhav & PriyankaJasamu tetapku kenangOn Thursday; 6th February 2020; 4.30 to 9 PM
Statistics Created today: 8 Created yesterday: 9 Created 7 days: 52 Created 30 days: 271 All ecards: 360810
Copyright by CreateGreetingCards.eu