Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste Zecka
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 23 jaar van getroude lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige Verjaarsdag
Liefde
Filomaine
Statistics
Created today: 216
Created yesterday: 138
Created 7 days: 1014
Created 30 days: 2770
All ecards: 327754
Copyright by CreateGreetingCards.eu