Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Nog ñ jaar ouer. Baie geluk met Moeder se verjaarsdag

Nog ñ jaar ouer. Baie geluk met Moeder se verjaarsdag
Create a similar
Send a card
The content of the card
Nog ñ jaar ouer. Baie geluk met Moeder se verjaarsdag.
Pasop vir die verjaarsdag feetjies.
Elke keer as hulle kom kuier,bring hule vriende saam,plooi feetjie,tandelose feetjie,grys hare feetjie,swak rug feetjie en swak oë feetjie.
My gebed vandag is dat die feetjies van,goeie gesondheid,liefde,genade en vreugde altyd by moeder sal wees.
Deur die jare het moeder vir my gebid,nou pleit ek op my kniee,Here bewaar my moeder.
Ek weet ons is op geleende tyd,maar Vader,sy is my ma en verewig sal ek haar nog hè.
Geniet die dag.
Liefde..
Ma se oudste dogter en gesin..
Similar cards
Inspirations
We cordially invite you all to the Gud-dhana & Gargora Ceremony of our daughter;LOKESH C NToday I wish you my sister, Shanaaz Mubarak birthday. May Allah SWT grant you all duas made togetherEgy pompás virágkehelySukh Tera Ditta LaiyeWe cordially invite you on the occasion of Haldi Kumkum and Aarvi
Statistics Created today: 63 Created yesterday: 61 Created 7 days: 464 Created 30 days: 2251 All ecards: 325050
Copyright by CreateGreetingCards.eu