Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Ons bid dat die Here ons sal seen

Ads
Ons bid dat die Here ons sal seen
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Gelukkige verjaarsdag Mamoeks/Ouma

Mag mamma/ouma se dag gevul wees met,
baie liefde en geluk.
Ons wens is dat Liewe Jesus
ma/ouma sommer baie, baie jare
vir ons sal spaar.

Ons bid dat die Here ons sal seen
en ons sal saam bring vir ma se volgende
verjaarsdag. Ma/ouma is altyd in ons gebede en in ons harte.
Geniet mamma se verjaarsdag.
"Jammer ma se geskenkie is so bietjie laat, hy sal binnekort daar aankom."

Baie liefde, drukkies en soenjies!!!

Chris, Elize en Tiaan
Similar cards
Inspirations
Date 26 February MondaySave the date 15 & 16-MAY-2023Ons bid dat die Here ons sal seenWe Have been blessed by Almighty Allah Swt with a cute little Baby Boy datedNniversary  ~ArpitaOur Daughter
Statistics Created today: 9 Created yesterday: 10 Created 7 days: 62 Created 30 days: 269 All ecards: 360829
Copyright by CreateGreetingCards.eu