Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
Vir Tannie op Tannie se verjaardag
Ons wens vir Tannie
vir die jaar wat voor lê,
alles wat mooi is.
Geluk en blydskap
meer as waarvoor Tannie kan vra
vrede en liefde
om altyd saam met Tannie te dra.
Mag God se rykste seën
neerstort oor Tannie,
mag hierdie dag een wees
wat Tannie altyd sal onthou.
Geluk met Tannie se verjaarsdag
Liefde Pierre, Anneke, Blake, Gabriella & Noah
xx
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 17
Created 7 days: 82
Created 30 days: 323
All ecards: 359756
Copyright by CreateGreetingCards.eu