Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Ons woorde is min, maar ons harte loop oor van dankbaarheid vir Ouma

Ads
Ons woorde is min, maar ons harte loop oor van dankbaarheid vir Ouma
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Geluk met Ouma se verjaarsdag!

Ons woorde is min, maar ons harte loop oor van dankbaarheid vir Ouma!

Ouma is nog altyd daar vir ons ... Vir elke lag, huil, seerkry, val en weer opstaan. Ouma is 'n ystervrou met 'n hart van goud!

Ons is ongelooflik lief vir Ouma en bid dat die Here Ouma vandag en elke dag vorentoe in die holte van Sy Hand sal hou en Ouma nog lank vir ons spaar!

Lekker verjaar vandag!

Liefde,

JP en Michael
Similar cards
Inspirations
Happy Birthday Ate Armie& A Great Mentor Great Friend Great ControllerMy heartiest wishes to you on your Birthday. Have a successful year filled with love and joyBoldog Születésnapot Kívánunk MeliSLAMAT ON YOUR BIRTHDAY FUADDrága Kati! Azt szeretném, hogy azt kapd ajándékba tőlem, amit igazán szeretnél. Ezért kérl
Statistics Created today: 7 Created yesterday: 6 Created 7 days: 52 Created 30 days: 259 All ecards: 360853
Copyright by CreateGreetingCards.eu